Fanie Myburgh bediening lande bereik met die Woord

Pastors & Motivational Speakers

Our Story & CV…

Our Life Journey

The Lord is the One who determines when and how He opens doors for us!”

Fanie and Marina Myburgh are both qualified and ordained Pastors who entered the ministry in December 1998. Read more


YouTube Channel

Our YouTube channel is currently the primary platform through which we fulfill our calling. It serves as the foundation for all our media broadcasts.

Read more

Hartklank Online Radio

You can now listen to Kort en Kragtig on Radiokansel’s online radio station, Hartklank. Mondays 20:00 to 20:30.

Read more

Preaching / Speaking

Sunday’s Word Ministry is livestreamed on our YouTube channel. We offer inter-denominational ministry both nationally and internationally and would be honored to be invited to minister at your congregation or event.

Read more


Comments & Feedback

We love hearing from you, our amazing listeners and followers! Your comments, feedback, and support mean the world to us as we continue to grow and share our
podcasts and ministry with you all. (Click on the ► to expand or collapse)

♥  “Thank you Fanie. This word speaks to me!” ~ LK

♥ “Fanie, ons het groot waardering vir hierdie reeks oor die vernuwing en verandering wat Heilige Gees in ons bewerkstellig.” ~ JB

♥ “Wat ‘n voorreg om in Afrikaans na God se Woord te luister hier in Rusland! Mag die Here jou ryklik seën.” ~ ZK

♥ “Baie dankie Fanie. Uit Spanje voel ek die krag van jou boodskap.” ~ IdK

♥ “Dankie Marina vir die kosbare bemoediging.” ~ Dd’C

♥ “Thanks for this morning’s encouragement. It touches my life so deeply!!” ~ IV

♥ “Powerful boodskap, dankie!” ~ AvdW

♥ “Kragtig, inderdaad!” ~ VG

♥ “Vriendin, ek luister na jou vanuit Griekeland in Afrikaans! Baie dankie vir jou bemoediging. Dit help my baie in my geestelike lewe.” ~ JH

♥ “When are you coming to minister in India? We need the Lord here!” ~ CV

♥ “Oom Fanie, ek luister elke oggend na jou oppad skool toe in die bus. Ek leer so baie van die Here by jou. Ek is die enigste een in my huis wat die Here dien. Dankie vir oom se bemoediging wat my help om sterk te bly staan vir die Here.” ~ YJ

♥ “Jou potgooi boodskappe is wonderlik. Ons luister vanaf Canada.” ~ HSvB

♥ “Hallelujah for a Rhema Word!” ~ RC

♥ “Baie dankie vir Woord Pastoor. Seën.” ~ LB

♥ “Dankie Marina. Ek is so dankbaar vir hierdie potgooi platvorm. Na al die jare kan ek weer elke week na jou luister hier vanuit Namibië. Dis weer tyd vir ‘n vroue konferensie!” ~ MB

♥ “Pastoor Fanie, baie dankie vir die eenvoud waarmee jy die Woord bring dat almal dit kan verstaan.” ~ YW

♥ “I listen to your messages every Friday and there is always something that speaks to my heart. I look forward to each week’s encouragement and confidently share it with other people. This podcast is really edifying and gives glory to the Lord. Thank you very much Fanie. I am from Brazil” ~ AC

♥ “So ‘n kosbare Woord. Selfs ‘n kind kan dit verstaan. Baie dankie vir jou gehoorsaamheid en geesvervulde boodskappe..” ~ MP

♥ “Dankie Pastoor! Ons hele huisgesin luister graag na jou vanuit Zambia.” ~ SE

♥ “Dankie Pastoor Marina! Daar is elke week ‘n nuwe boodskap wat my waagmoed na vore bring. Jy is ‘n groot seën vir my!” ~ WvdS

♥ “Thank you my Lord and Saviour. I am truly blessed! TD from Indonesia.” ~ TD

♥ “Fanie, jy is my 15 jarige tweeling se gunsteling Pastoor. Hulle luister graag na jou potgooie!” ~ GC

♥ “Marina, jy bemoedig my waarlik en laat my voel asof niks in my pad kan staan nie. Baie dankie dat jy die waagmoed uit my binneste trek. Mag die Here jou ryklik seën in jou bediening.” ~ MB

♥ “Here in Cameroon we live very far from a church and listen every week to your podcast. Thank you so much for bringing the message of Christ into our home.” ~ LI

♥ “Ons luister baie lekker in Australia. Baie dankie” ~ SS

♥ “Dankie Fanie. Jy saai die waarheid so op ‘n besonderse manier!” ~ WN

♥ “Dankie Fanie en Marina vir jul toewyding om die Goeie Nuus te laat uitkring tot aan die einde van die aarde.” ~ JO

♥ “Ek werk baie lang ure hier in Texas om my gesin in Suid-Afrika te versorg. Wanneer die verlange groot is, is dit ‘n lafenis vir die siel om na jou in Afrikaans te luister. Baie dankie vir die gerief van Afrikaanse geestelike pitkos in my sak, op my selfoon.” ~ RdW

♥ “This podcast is the highlight of my week! Thank you. ~ KK